Nuusbrief / Spookstories |
|
Spookstories en ware belewenisse met die bonatuurlike, laat Adele Reynders boeke daaroor skryf. - 2012-02-22 Clarissa Clairvoyant is die eerste in 'n reeks boeke wat handel oor 'n vrou wat die gawe van psigometrie het. Psigometrie is die ervaring wat iemand het deur aan iemand se besittings of foto te raak en dan meer van daardie persoon te wete kom. Hier volg nog 'n paar ware bonatuurlike gebeurtenisse w... meer Gratis Valentynsdag geskenk vir lesers van eboeke. - 2012-02-14 Op 14 Februarie 2012 bied Boekemakranka 4 gratis bibi boeke van verskillende skrywers op Amazon aan vir lesers. Trisa Hugo se Sarita, Rika du Plessis se Vlindervrou en twee van Adele Reynders Stryd om Bateleur en Neptunus en die PI. Maak gerus van die aanbod gebruik en laai al vier gratis af. ... meer Topverkoper eboek van Februariemaand? - 2012-02-12 Pas wonderlike nuus ontvang!! Skaars is Dokter Pyn ... van Adele Reynders op Amazon of die verkope skiet die hoogte in. Dit beloof om een van die maand se topverkope eboeke te wees. Adele Reynders eboeke se gewildheid is besig om met rasseskrede toe te neem. Haar ander topverkopers wat deur Boekemakranka as e... meer Komiese stout Afrikaanse eboek - 2012-02-06 Totdat die vet vrou sing - 'n alternatiewe operagids van Adele Reynders is beslis 'n onder die belt komiese stout boekie. Maar dis oulik en nogal slim ingeweef met die groot operas as tema. Ons hele gesin het hierdie e-boek om die beurt op my kindle gelees en ons het gebrul soos ons lag. Ek weet nou dat ek as man ook liefdesverhale k... meer Afrikaanse Eboek spookstories - Adele Reynders - 2012-02-05 As jy van Afrikaanse spookstories hou, kan jy gerus Adele Reynders se Vuur van Verlange en Stryd om Bateleur op Amazon gaan lees. Baie oulik geskryf. Ek het baie gehou van Adele se amper spookstorie wat deur Lapa uitgegee is: Vrou in die Roosbedding. Ek kon die aand amper nie slaap nie. Was bietjie bang vir sluip... meer Adele Reynders -skrywer gewilde Afrikaanse eboeke - 2012-02-04 Pas Adele Reynders se Skaakspel met 'n Maangod en Reenboogforel gelees. Beide het my ingetrek en ek kon nie ophou lees nie. En toe google ek haar. Nou weet ek waar kry sy haar interessante idees. Adele is self kunstenaar en het Argeologie gestudeer. Dankie Adele, mag jou boeke altyd onder die top tien gewilde Afrikaanse liefdesverhal... meer Afrikaanse eboeke - 2011-10-25 As jy iewers in die buiteland sit en jou hart uit verlang na Suid-Afrika, lees gerus een van Adele Reynders se eboeke wat afspeel iewers langs die Kruger Wildtuin. Adele se boeke is nie net liefdesverhale nie. Die nuwe een Skaakspel met 'n Maangod neem jou saam met Nadia Joubert op 'n buitengewone Argeol... meer Flame of Devotion - Adele Reynders ghost story - 2011-10-18 The full moon was casting a dull yellow glow over the garden. Suddenly she saw the man and his horse again, more prominent than ever before. Tonight he was dressed in a grayish buff-colored uniform. She stared as if mesmerized at the prancing and twirling of the horse and rider, as if they were caught up in a soundless symphony. At las... meer Vuur van Verlange - Adele Reynders Spookstorie - 2011-10-18 Daleen staar vasgenael na die geswenk en draai van ruiter en perd waar hulle oënskynlik in 'n klanklose simfonie vasgevang is. Uiteindelik stop die perd en die ruiter kyk op na waar sy asemloos voor die venster staan en uitkyk. Hy lig 'n hand in 'n groet, keer die perd om en ry die nag in, met die Boerboel op sy hakk... meer Op die sewende dag - 2011-08-26 Hierdie boek van Adele Reynders is oorspronklik deur Lapa gepubliseer en word nou 'n vyf en dertig plus eboek wat b Amazon beskikbaar is. Dis 'n Afrikaanse spannings liefdesverhaal. Ryno de Leo verloor sy vrou en ongebore baba in 'n lokval waarvan Lisa du Toit die ogelukkige ooggetuie is. Dit gebeur op 7Desember. ... meer Adele Reynders se boeke is by Graffiti beskikbaar - 2011-08-20 Liefdevehale, met lekker vinnig bewegende storie is nou by Graffiti besikbaar Verdwaalpad na die liefde - ligte spanning in de hartland van die Tmbavati Vuur van Verlange - spookstorie, maar moenie bekommerd wees nie, dit gaan jou nie bangmaak nie Totdat die vet vrou sing- 'n Alternatiewe operagids. Leonore, beeld... meer Adele Reynders se boeke is by Graffiti beskikbaar - 2011-08-20 Liefdevehale, met lekker vinnig bewegende storie is nou by Graffiti besikbaar Verdwaalpad na die liefde - ligte spanning in de hartland van die Tmbavati Vuur van Verlange - spookstorie, maar moenie bekommerd wees nie, dit gaan jou nie bangmaak nie Totdat die vet vrou sing- 'n Alternatiewe operagids. Leonore, beeld... meer Romanza Valentynsaand by Waverley Biblioteek - 2011-08-11 ... meer Spookstorie liefdesverhaal eboek - Adele Reynders - 2011-08-06 Vuur van Verlange is 'n ligte spookstorie liefdesverhaal, waar die heldin 'n ander dimensie moet besoek om 'n man en vrou te help om ewige liefde te vind. Daleen Gerber ou nie van prokureurs nie, haar ex-man was een en hy ht haar om elke hoek en draai bevark. En nadat sy 'n 1899 dagboek van 'n ... meer Ouer karakters in liefdesverhale - 2011-08-01 Adele Reynders se boeke bevat ouer karakters. Daar is genoe skrywers wat feeverhale vir jonger mense skryf. Pragtige Romanzas wat mens laat terugverlang na jou sorgvrye jong dae. Maar op hierdie ouderdom is daar baie mense wat weer alleen raak na egskeiding of die dood van 'n geliefde man. Miskien stel jy glad nie belang om weer te t... meer My eie spookstories: 1) Die Dwalende 'Vader' van die Alte Feste (Windhoek) - 2011-07-12 Ek het jare gelede as tegniese assistente (nie kunstenaar nie!) prentjies en uitstallings help maak by die Alte Feste in Windhoek. Een oggend terwyl ek klere en skenkings aan die museum ge'tag' het, staan daar onverwags 'n vreemde man met 'n snaakse uitrusting langs my. Hy wys na die filthoed met 'n diervelband in... meer Die slag van Marloth - 2011-07-10 Pas begin skryf aan 'n nuwe manuskrip. Ek hou maar van Maloth park. Daar is soveel stories in Marloth wat nog nie geskryf of ontgun is nie. Die slag van Marloth gaan oor 'n man en vrou wat saam 'n lodge erf. Clarissa Els se biologiese ma het haar jare gelede as baba weggegee, omdat sy self 'n rooikruiswerker vir... meer Adele Reynders - Nuwe stout roman. - 2011-06-29 Totdat die vet vrou sing - Alternatiewe operagids Adele Reynders het al tevore haar voelers uitgesteek met kort grepies uit hierdie stouterige boek. (Dalk 'n regte hygroman?) In die boek leef Leonore Kotze in 'n droomwereld. Sy sweef min of meer 'n meter bokant die aarde en gaan haar gat afskrik as sy afkyk en per ongeluk... meer Totdat die vet vrou sing - Alternatiewe operagids - 2011-06-27 Uiteindelik gaan Totdat die vet vrou sing gedruk en uitgegee word. Dis 'n baie stout tong in die kies Afrikaanse liefdesverhaal wat handel oor die talenvolle operasangeres Leonore Kotze se loopbaan as kantoorslet. Maar noudat Leonore die groot 5 in tienvoud slaan, het sy net een missie en dit is om haarself getroud te kry voor nog&n... meer Herdrukke van ou Romantiese Fiksie boeke deur Lapa. - 2011-06-24 Hoekom herdruk hulle nie Lapa se ouer boeke wat uit druk is nie? vra Jacoba Calitz. Dis mos goedkoper en reeds taalversorg. Lapa se Romanza's is die lewensaar van 'n boekklub wat elke maand 4 nuwe boeke en een dikker enkeltitel moet uitgee vir hulle lede. Daar is wel ouer boeke wat herdruk word en goedkoper verkoop word by plekke so... meer Romanza skrywer - nie Adele Reynders nie - 2011-06-24 Adele Reynders beweer dat sy as Romanza skrywer gruwelik misluk het. Dis vir haar lekkerder om op 'n nice storie met 'n spannende ondertoon te konsentreer, as om te skryf oor die groeiende liefde tussen mense. Sy lees blykbaar self liewer stories wat vinnig beweeg en mens laat wonder wat gaan volgende gebeur. Nie noodw... meer Sementkaktuspotjies reis ver! - 2011-06-03 Vierkantige sementkaktuspotjies ingepak vir die langpad! Die kaktuspotjies reis nogal gemaklik. Ons het al vetplantjies in sementpotjies Kaapstad toe gestuur. ... meer Pienk en avokadogroen kaktuspotjies en kersstaanders - 2011-06-03 Dis baie lekker om vir bruidspare sementkaktuspotjies en kersstaanders te maak en te versier met mosaiek en bling in hulle troue se kleure. ... meer Bruids skou Dome - 2011-03-28 Hi, ek sien daarna uit om almal te ontmoet by die bruidskou van 9 en 10 April 2011. Kyk ook uit Babooschka!... meer |



