Vier boeke per jaar maksimum, anders gee ek nie genoeg aandag daaraan nie. Maar daar is altyd 'n paar onvoltooide manuskripte op my rekenaar. Op die oomblik hang daar drie: 'n Spookstorie - Slag van Marloth, 'n mutimoord - Medisyneman en 'n vrou wat per ongeluk iemand se eiendom moet verkoop, nadat 'n klein ongelukkie die buurvrou wat eintlik die eiendomsagent is, getref het ... naam? Onbekend LOL
En wie het gevra? Nicolette



