
Skryf asseblief vir ons nog 'n spookstorie soos Vuur? vraChristelle uit Chicago. Ek het dit gelees en is mal daaroor. Dit was heerlik om wintertyd op die Transvaal hoeveld te kuier in jou boek. Dis waar ek grootgeword het, voordat ons die kant toe verskuif het. Ek mis Suid-Afrika n gaan nou Verdwaalpad ook bestel. Waarna kan ons nog uitsien?
Op die sewende dag en Man van vele talente behoort binne die volgende twee weke ook op Amazon beskikbaar te wees. Dankie Christelle. Sal jou op Facebook gaan soek! Groete Adele



