JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 1 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Verdwaalpad na die liefde





Adele Reynders 

Al wat Marius van der Walt van die lewe vra is om weer gelukkig
getroud te wees en 'n gesin van sy eie te he soos dertien jaar gelede,
voordat hy sy vrou en seuntjie in 'n motorongeluk verloor het.

Maar toe hy uiteindelik verplig word om voor die kansel te staan, is
dit met 'n vrou wat hy nie liefhet nie.

Hoekom het hy nie eerder die geheimsinnige Frankie Castillo raakgesien
op dieselfde dag waarop hy Zelda ontmoet het nie? Wat hy egter nie
weet nie, is dat Frankie halsoorklop vlug van 'n ex man wat haar
sonder haar wete ingespan het om 'n besending heroien na Suid-Afrika
te bring. En die Van der Walts se plaas, Verdwaal, daar diep in die
Klasserie is net die regte wegkruipplek vir iemand wat nie gevind wil
word nie.