Bookmark and Share
Adele Reynders eboeke by Kalahari.com

Twaalfuurman

Author:
Adele Reynders beskikbaar by Kalahari.com as eboek 

Short description

Zirkia kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.