JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 4 = ?
 
Bookmark and Share
Afrikaanse Liefdesverhale 35+ (skakel op facebook blad in)


Liefdesverhale vir mense wat nie meer so jonk is nie, nie meer so maer is nie, maar steeds pragtige helde en heldinne is. Daar sien jy ook die titels van gewilde en mees gelese Afrikaanse eboeke met 'n liefdesverhaal tema. Afrikaanse Liefdesverhale 35+ werk graag saammet Boekemakranka, uitgewers van eboeke. Die e-boek mark het stil stil ingesluip en die leserswereld met 'n storm verower. Gewilde Afrikaanse skrywers wat vir die 35+ mark skryf en lesers wat van hierdie boeke hou, kan gerus by Afrikaanse Liefdesverhale35+, Boekemakranka Uitgewers van eboeke, sowel as Afrikaanse Kindle kuiers op Facebook inskakel. Daar is ook gereeld romantiese inspirasie en grappe oor afsprake wat skeefloop op Afrikaanse Liefdeverhale 35+. Vir 'n persoon bo 35 - 80 is dit soms skrikwekkend om weer te begin date. Adele Reynders se boeke n skrywes gee meesal 'n baie komiese kykie na hierdie fase in mense se lewens. Dit gee mens hoop en lewensvreugde, want die karakters ontmoet soms hulle nuwe lewensmaats op die vreemdste plekke en in die mees onverwagte situasies. Kom geniet ander mense se liefdesverhale en lewer sommer 'n bietjie kommentaar. En wie weet ... miskien herken jy jouself in een of twee van die situasies en raai wat, dan voel jy beslis nie meer alleen nie. Mense kom soms snaakse goed oor.

Adele Reynders & Rika du Plessis eboeke as gedrukte boeke