Bookmark and Share
Adele Reynders se Bibi e-boeke op Amazon

Wat is 'n Amazon kindle Bibi boek? 'n Bibi boek is dikker as 'n kortverhaal en bevat minder woorde as 'n standaard liefdesverhale boek.

Adele Reynders se Bibi boeke bestaan ongeveer uit 14000 tot 16000 woorde. 

Ons eerste Bibi boek
www.amazon.com
Neptunus en die PI - Janneke is op 38 'n onafhanklike en ietwat onverantwoordelike alleenloper. Sy werk om haar lewe te geniet en haar duur kar te betaal. En alles gaan vreeslik goed met haar … Totdat haar paaie weer kruis met die enigste man wat sy ooit lief gehad het. Gerhard Theron, ski...
 

 



Die stryd om Bateleur

www.amazon.com
Vir meer as veertig jaar het Ruanda Els se biologiese ma, dr Angelique McDuling, nie belang gestel om haar te ontmoet of beter te leer ken nie. Daarom stel Ruanda ook nie nou belang in die erfporsie wat die vrou vir haar nagelaat het nie.