| Adele Reynders e-Boeke op Amazon beskikbaar
Henk... 'n man van vele talente
Maar al wat sy sien is Henk Maritz, wat tydig en ontydig oral opduik en duidelik 'n vinger (of is dit tien piesangs?) in elke 'pie' het. Gelukkig is hy daar dreigoproepe en 'n ongekende belangstelling in haar ex-man se laptop gebeur. Die geheim verdiep toe sy boonop moet uitvind dat haar ex in Praag oorlede is. Henk... 'n man van vele talente
![]() 'n Komiese liefdes- / ligte spanningsverhaal wat in Marlohpark gebeur Skaakspel met 'n Maangod
![]() Skaakspel met 'n Maangod deur Adele Reynders is op Amazon beskikbaar. Nadia is 'n nagraadse Argeologie student. Frik, een van die Malans en mede eienaar van Ingwelala, waar die groep vroeg in Januarie oprawings doen, is nou wel 'n volle drie jaar jonger as sy, maar hy is sonder twyfel haar geesgenoot. Snaakse dinge gebeur op Ingwelala. Die luiperd sluimer miskien, maar beslis nie die sogenaamde tienvoetmonster, die Tokkelossie en die geheimsinnige kunstenaar wat die rotse en mure beskilder nie. Hoeveel hiervan is Julissa D'Ameira se goed uitgewerkte planne? Of is hulle regtig net pionne op 'n blokkiesbord en deel van 'n ingewikkelde skaakspel met 'n Maangod? |
Lana Steenekamp koop huis in Marlothpark - haar stukkie paradys. Sy wil haar blyplek regtimmer, mooi artikels skryf en leeus binne in Marlothparpark sien. Nie net aan die wildtuinkant van die heining nie.




