| Trougaste geskenke / Gifts for wedding guests. Uitstalling en verkoping van oorskot mosaiek kaktuspotte, eerste en laaste Woensdag van die maand, vanaf R5- per lee pot. Sale - wedding gifts and mosaiic cacti pots, every first and las W... |
|
|
| Have a look at our handmade Cactus Pots when considering table gifts for your wedding guests.
A pretty little cactus pot with a live plant, is given with love and is lasting evidence of that special day in your life. The cementpots with ... |
|
|
Various sizes, shapes and colour schemes for cactus pots. This little cement pots can be used as candle- T-light- or incense holders.
Hier is voorbeelde van verskillende ontwerpe en versierings wat op die sement m... |
|
|
| Size of this daisey shaped cactus pot 8cm... |
|
|
|
Dis nie altyd prakties moontlik om blomme te vervoer na huweliksgeleenthede op wildsplase of by afgelee trou venues nie. Blommerangskikkings bly ook nie altyd vars en heel as dit lank voor die tyd gemaak word nie.
En dan is di... |
|
|
|
Sementpotte met kaktusse en aalwyne maak baie mooi tafelruikers. Die mosaiek sementpotte kan ook gebruik word om fyner blomme soos rose in te rangskik.... |
|
|
|
Sementkaktuspotte in kleure en vorms van julle keuse, saamgegroepeer maak pragtige alternatiewe tafelruikers by jul troue. Elke bruidspaar se unieke smaak en kleur voorkeure word in ag geneem wanneer tafelversierings en ru... |
|
|
|
Die kleure van die mosaiek op die potte an julle blomme en ruikers skakel in by die kleurskema van jou troue. Voorstelle van kleure wat nou baie gewild is, is bruin en groen. Rooi en groen. Skerp oranje en agapanthes blou (ja julle lees ... |
|
|
|
Net 'n idee van die verskillende kleure en samestelling van mosaiek op blom of kaktuspotte wat op die sementpotte vir julle tafelruikers gebruik kan word. Potte kan ook gebruik word om kerse te hou en vir 'n enkele roos.... |
|
|
|
Verskillende kleure waarin jou mosaiek kaktuspotte gemaak kan word. Hierdie vierkantige potjies is baie gewild as tafelgeskenke en die bruidspaar kan kies tussen potte geskik om plante te hou, en of hulle lang staankerse daarin wil sit. ... |
|
|
|
Vetplantjies maak 'n pragtige geskenkie vir jou gaste. Vetplante is baie meer verdraagsaam as enige ander plante. Aalwyne en plakkies is ideaale tafelversierings vir onthale waar die tafelversierings lank voor de tyd ... |
|