
Die troukaartjie ontwerpe hoef jou nie te beperk nie. Van hier af kan jy handgemaakte papier, strikke en blinkgoedjies opsit. Toukaartjies kos R10 elk en jy koop pakkies van 20 aan. R200 per pakkie. Jy is egter nie beperk tot wit karton nie. Kwotasies vir drukwerk op ander karton kan gedoen word



