
Ontwerpe waarmee jy jou eie kaartjies kan maak.
Daar is verskeie rose, gerberas en lavenderblomme en bossies beskkbaar
Koste van ontwerpies is R20 stuk en daarvan kan jy soveel trou of groete kaartjies maak as wat jy wil. Romantiese duif, Troupaar met groen rok, Die vrolike musikante, Engeltjie en Komiese troupaartjie.
Randontwerpe van rose en ander blommesoos hieronder is veral geskik vir hierdie alles ineen troukaartjies.

Die meestekaartjies bestaan uit een skilderytjie, maar die hartjie tema regs onder is vier verskillende prentjies.



