JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 3 = ?
 
Bookmark and Share
Search    


Pottery products


 

Geskenkprodukte wat uit klei vervaardig word. Enige kleur kan bygevoeg of weggelaat word. In elke geval kan die bruid en bruidegom se naam bygeskryf word en 'n dankie.

In die hartjie links en bakkies heel regs is geskik vir verpakking van sjokolade, pepermente, ens. Die bakkie in die middel (links) is geskik vir 'n T-liggie en die bakkie regs op dieselfde foto is 'n potpouriebrander. 

Die naam op die hartjie T-lig houer links kan vervang word met jou gaste se naam en dien ter selfdertyd as plekaanwyser. Die pragtige klein blompotjie regs is deur Martie gemaak.

Potter studio onderneem ook veel groter produkte en unieke tafelversiering vir julle troue en as geskenke vir trougaste.

 


Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:    
* E-pos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 2 x 20 + four = ?
Antwoord: