JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 8 = ?
 
Bookmark and Share
Search    


Groepering van potte vir tafelversiering - troues en onthale


 

Sementkaktuspotte in kleure en vorms van julle keuse, saamgegroepeer maak pragtige alternatiewe tafelruikers by jul troue. Elke bruidspaar se unieke smaak en kleur voorkeure word in ag geneem wanneer tafelversierings en ruikers saamgestel word. Kerse en linte kan bygevoeg word, asook sagte satyn om die strak moderne effek te versag. Kaktusse, gekombineer met blomme soos rose of gipskruid kan bydra tot 'n meer romantiese gevoel. 


Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:    
* E-pos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 2 x 20 + three = ?
Antwoord: