Various sizes, shapes and colour schemes for cactus pots. This little cement pots can be used as candle- T-light- or incense holders.
Hier is voorbeelde van verskillende ontwerpe en versierings wat op die sement mosaiek potte gebruik kan word. Elke bruidspaar kies volgens hulle trou tema, onthaal se kleure en unieke smaak.



